Gerieflik en aangenaam. Louisiana Kid is die restourant langsaan waar ek elke oggend 'n
uitgebreide ontbyt vir R60 kon geniet.
Blik op die televisietoring vanaf Wombats
Lentetoneel op straat vlakby Wombats
The Gift Box om die eerste draai. Gee iets en neem iets...
oop op straat en onbeman!
Na 8 dae verhuis ek na The Circus. Nie omdat Wombats nie aangenaam is nie, maar ek het die bespreking reeds vanuit SA gemaak en wou iets meer van hostellewe ervaar...Ek trek my wiele in Torstrasse af... Nogal 'n lang trek maar ek vat dit stadig oor die keistene. Nou is ek regoor die Rosenthaler Platz U-bahn.
ook in die voormalige DDR soos Wombats
die nar bokant die hysbak
No comments:
Post a Comment