If we do not honour our past, we lose our future.
If we destroy our roots, we cannot grow
Oppad na die Kunsthaus sien mens al die buitengewone ontwerpe in keramiek.
Ingang tot die museum
Kia in die badkamer...
Vir hierdie argitek was skerp hoeke taboe! Volgens hom is die mens nie gemaak
om net plat te loop nie. Die vloer "kruip" op teen die muur.
Badkamerteels agter my:
Volgens Hundertwasse -A straight line is man's enemy ..
.
Kia in die tuin.
Agteraansig van Kunsthaus Wien**
Aspersiesop in die tuin
**KUNSTHAUS WIEN was established on the basis of the philosophy and artistic principles of the
Austrian artist Friedensreich Hundertwasser (1928 –2000). The building itself, formerly the
Thonet furniture factory, was architecturally remodelled according to Hundertwasser's
own designs.
Daarna is ons na Hundertwaser Haus in Kegelstrasse naby die Kunsthaus wat deur talle mense besoek word. Dit is in privaatbesit en kan nie binne besigtig word nie.
In Kunsthaus Wien kan van Hundertwasser se kunswerkte en manifestos gesien word.
*Expressionist architecture was an architectural movement that developed in Europe
during the first decades of the 20th century in parallel with the expressionist visual and performing arts.
No comments:
Post a Comment