Kyk my oulike toring - Prieska NG-kerk
|
NG-kerk Victoria Wes
Hanover se kerk is in 1907 gebou
Tarkastad se NG-kerk |
Tien dae gelede ry ek saam met vriendin Veronica Bowker Noord-Kaap toe... |
Eintlik reis ons, want elke stopplek is oogkos. So kom ons op Victoria-Wes. Die befaamde Apollo-teater is 'n moet sien, maar buite die rolprentfees is dit net 'n byna afgeleefde gebou aan die agterkant van 'n siersteengebou. Hoop ek kan eendag die binnekant sien! Tog het die dorp 'n bekoring. Gastehuise in oordaad en die Karoo Deli met 'n baie uitnodigende straatfront.
|
Vindingrykheid by Karoo Deli
|
|
Nog 'n funksie vir 'n tuinimplement
|
No comments:
Post a Comment