Voorreg om die fees vir 'n tweede keer by te woon!
: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd
Monday, 31 July 2023
Tuesday, 18 July 2023
Porto verposing
Middel Junie 2023
Een van die oudste straatligte in Porto.
Huisloses en honger mense ook hier. Volgens statistieke 1 500 op straat in Porto.
Saturday, 15 July 2023
Trancoso : Junie en Julie 2023
Die fasiliteite en besienswaardighede vir 'n dorp met ongeveer 10 000 inwoners verbaas my steeds...
Stam van seder van Lebanon.
Jaarlikse Middeleeuse fees.
Krismisrose in die straat van mooi blomme.
Ambulans gereed!
Azulejos vir straat name
Subscribe to:
Posts (Atom)