: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Monday 8 October 2018

Kuier in die Noorde

Jare laas in Gauteng of Tswane gekuier.  En nou kry ek die geleentheid want Emile en Jana het pas verhuis en woon in Kyalami Estates in Midrand.

    Vanoggend besluit om vir Ilan (20 maande) na Irene plaas naby Pretoria te neem.  Ongelukkig is die kindervriendelike speelterrein onder konstruksie en net die springkasteel is vir Ilan beskore.
    Ek kon darem koppie koffie in die restourant geniet.  Alles net te delikaat om vir Ilan aan bloot te stel.




Maandagoggend neem ons vir Emile kantoor toe en kry die geleentheid om op Dimension Data se kampus rond te stap.
       Wat 'n verrassing...   Kunsverdameling in Bryanston wat my asem wegslaan.. Skotnes, Sculley,  Nicolaas Maritz, Paul du Toot,  Erik Loubser en andere in keurige sitkamers... en oral staan daar potte orgidee. 

   




No comments:

Post a Comment