: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Showing posts with label Stellenbosch Woordfees 2013. Show all posts
Showing posts with label Stellenbosch Woordfees 2013. Show all posts

Monday, 11 March 2013

Stellenbosch: altyd iets nuuts

By die afgelope Woordfees was daar 'n "simfonie" van lig, klank en kleur in Kerkstraat. 'n Innoverende groep mense wat hulself Zivaglo noem het 'n buitengewone produksie fees toe gebring. Net die lusmaker voor die lokaal het koppe laat draai. Dit het beslis eie kreatiwiteit 'n hupstoot gegee ...