: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Saturday 10 June 2023

Dia de Portugal 10 Junie 2023

Terug in Trancoso vir 'n bietjie somer maar sedert aankoms op 31 Mei is dit koud en reenerig!
     Vandag (10 Junie) is my half jaar verjaardag en n mooi dag met maksimum 21.
   Dit is Dia da Portugal en' n vakansiedag.
    Die nasionale vieringe word in Peso da Régua gehou. 
Tot Google se "doodle" is Portugees vandag! 

No comments:

Post a Comment