Almal in die bussie Almeida toe...
Ilan voor die biblioteek.
Op soek na 'n restourant...
Die stadsaal
En die perdryskool (onder)
Ons het by' n restourant sonder spyskaart geeet. Die "bediener" het drie woorde geuiter: Bacalau, Porco en Vacu.
Laasgenoemde was beesvleis en ons het dit bestel. "skoensool" met rys en aartappel skyfies!
Later die middag Guarda toe waar Jana kinderslaapklere in die Mall wou koop.
Bedrywige op 'n Sondag middag en soos in SA, betaalde kindervermaak...
Ook roomys daarby,
Jana het haar handsak in die moederskamer van die ablusie vergeet.. Sy het dit na' n halfuur agtergekom. Dit was steeds daar..