Saterdag hou ons boekklub by Biffie Joubert se huis en ek vier sommer 'n stukkie van my 66ste verjaardag met voorgereg, Kaapse Vonkel ver-verby-raklewe en feesklere uit die welsynswinkel, saam met my gasvrou se verversings.
Hoeveel lyf kan een rok klee? |
Tinie wag vir die vonkelprop om te pop |
Ek en Ina Randall
Roline Norval - vriendin sedert 1981 |
Saam met Helena Kolbe |
No comments:
Post a Comment