Op 2 September kry ek kans om Woodstock na vele jare te besoek.
Emile, Jana en Ilan neem my eers na niggie Teana Wegner se groot antiek- en decorwinkel in Victoriaweg en daarna na die mark in die "Old Biscuit Mill". 'n Heerlike ervaring...
By die mark...
Daarna gaan kuier Ilan vir sy klein-niggie Chante Wegner by hulle nuwe (huur)huis in Rondebosch.