My kinders Emile en Jana se besoek aan die Abraham Hostel kort na my aankoms in November 2014 in Jerusalem... wat 'n vreugde!
Bewolkte middag in die tuin van die Holocaust Museum ...
Helder oggend op pad na die Knesset...
Hierdie menorah is deur Brittanje aan Israel geskenk...
Menorah deur Salvador Dali by die Ben Gurion-lughawe...
Kapiteel in die Dawidstad.
Die ontwerp word op die 5 shekel muntstuk gebruik....
Tonnelkuns ... ondergrond tussen Dawidstad en die Jerusalem Argeologiese Park.
Die pad wat die Jode geloop het van die reinigingsbad na die Tempel ...
Groot kitch keramiekmark en toeristestop naby Jericho ...
Draakvrug en granaat ...
Bord by Georgie, die Armeense winkelier ...
Amanda sing in die Kerk van die Heilige Anna
by die Bad van Bethesda ...
Skildery in die Cardo in die Ou Stad ...
Joodse mark : eetbare robyne ...
Poskaartstaander : falafel ...
By Christ Church in Ou Stad ...
Jaffastraat: spookstil op Shabbat ...
Ou bedelaar. Hy is sinoniem met Jaffastraat ...
Spotprent in Haaretz gelees in die sitkamer van Abraham Hostel ...
Betonblok by Davidka tramstasie om te keer dat terroriste met voertuie in pendelaars inry ...
Detail op deur van die Holy Sepulchure (grafkerk)
Vodka in Rami Levi, 'n Ortodokse Supermark ...
Sitbank by Kibbutz Ginosar naby Galilea ...
Steil straat in Joodse buurt van Ou Stad ..
Besoek aan Ortodokse yeshiva saam met
hoogswanger Gity ...
...Tiaan van die Vrystaat in die woesterny van Judea ...
My kamermaat in die Solomon Hotel in Tiberias ...