: : : : : : : : : : > > > Stories van mense en plekke van nou tot ver terug in toentertyd

Thursday, 4 September 2014

PE ritz tussen trips

So tussen Berlyn se terugkeer en voorbereidings vir Israel gebeur daar so baie dinge in PE>
    Lekker gekuier saam met my ou 2de laan NMMU biblioteekvriendinne by Sharon Moolman se huis.
Natuurlik is daar altyd kos ter sprake ....
Slaai uit my tuin en kombuis
                                                      Rose se tuna (vars!) rolle
                                                              Pampoentert!  
Daarna kom Viola uit Hongarye en sy help om hierdie heerlike noedels te maak. Die agterste gereg is paprika hoender ...netso lekker soos in Budapest ...
                                      Een Saterdagoggend is ek saam met boekklubvriendinne na Underculture
Contemporary om Amanda Strydom en haar NMMU kunsstudente se glaskuns te besigtig ...


Niel Stemmet se bekendsteling van sy kos en storieboek by Brioche was 'n aangename affere. Ons is op 'n pikante hoenderlewergereggie getrakteer....

Evelyn Lotz het in ons kombuis gekuier en oor Israel gesels.



  By Kirsty van YO! hierdie oulike koppe gesien